Tuis

agrisalogo
AgriSA is ingestel op die ontwikkeling van landbou in Suid-Afrika. Ons is ‘n nie-winsgewende organisasie wat daarop gefokus is om ‘n stabiele, winsgewende landbou-omgewing binne die land te vestig.
Ons nuwe webtuiste is selfoon-vriendelik. Bly ingeskakel op ons webportaal en sosiale media rekeninge om saam met ons die digitale era te betree. Teken ook hier onder vir ons maandelikse nuusbrief aan.
Agri SA, ‘n federasie van landbou organisasies, gestig in 1904 as die Suid-Afrikaanse Landbou-unie, bestaan uit 9 provinsiale- en 24 Bedryfsorganisasies. Deur middel van sy geaffilieerde lede verteenwoordig Agri SA ‘n uiteenlopende groepering van individuele boere ongeag geslag, kleur of ras.

Nuus

March 24, 2017

Kommentaar op Landbou Eiendom Wetsontwerp

(English) Baie mense is senuweeagtig oor die opkomende eindom wetsontwerp. Die volgende bespreking is bedoel in te lig.
March 24, 2017

PREDATION MANAGEMENT INFORMATION CENTRE NOW OPERATIONAL

The University of the Free State has signed service agreements with all four industries represented on the Predation Management Forum to establish and manage a Predation Management Information Centre. 
March 23, 2017

Dr. Danie Odendaal op Grootplaas

Dr. Danie Odendaal van Veearts Netwerk gesels op Grootplaas oor die impak van brusellose.
March 23, 2017

Wetsontwerp op Landbougrondbesit nie wel deurdag

Sedert 2011 is die konsep van grondplafonne die onderwerp van hewige debat. 
March 23, 2017

Weekly State of Reservoirs on 20 March

Department of Water and Sanitation : Weekly Reservoirs Report and the state of dams on the week of 20 March 2017.
March 22, 2017

Landelike veiligheid geniet hoëvlak aandag

Agri SA se Landelike Beveiligingskomitee het met ‘n afvaardiging en ander verteenwoordigers indringende gesprekke gevoer.

Belangrike skakels

Projekkonsepte

Dokumente

Vennote

Nuutste droogte-verwikkelinge

Multimedia

Agri SA-kongres 2016

Agri Tydskrif

Sharepoint inteken

SADHS-opname

Agri SA se waardevoorstelling: Klik hier om af te laai