Drop-Down Menu

Tariefkaart    Sperdatums   Adverteerders       TYDSKRIF- - MAGAZINE          Rate Card  Dead lines    Advertisers

Agri waarby ingelyf Die Boer/The Farmer

 Die Agri-tydskrif waarby ingelyf Die Boer/The Farmer, is Agri SA se tweemaandelikse tydskrif.  Die tydskrif verskaf agtergrondinligting oor beleid, wetgewing en programme wat vir landbouers van belang is.   Dit gee ook raad, voorligting en nuus oor aktuele gebeure aan meer as 29 000 landbouers wat deur die onderskeie affiliasies lede van Agri SA is.  Die tydskrif word direk aan elke lid versend.  Voorts word die tydskrif ook wyer versprei om meningsvormers en besluitnemers in te sluit.

Agri in which Die Boer/The Farmer is incorporated

Agri, in which Die Boer/The Farmer is incorporated, is Agri SA’s bi-monthly magazine. The magazine provides background information on policy, legislation and programmes of interest to farmers. It also offers advice, extension and news on topical events to more than 29 000 farmers who are members of Agri SA via the respective affiliates. The magazine is sent directly to each member. It is also distributed more widely to include opinion-formers and decision-makers. 

 

Die span - The team


Mabel Schmahl - Advertensiebestuurder: Tel: +27 82 563 4427

E-pos/Email: mabel@agrisa.co.za

       
Derick van der Walt - Redakteur:             Tel:+27 82 770 5111
 
Freda van Wyk - Grafiese kunstenaar

Feb - Mrt 2013



Deel 01  Deel 02
Deel 03  Deel 04
Deel 05  Deel 06
Deel 07  Deel 08
Deel 09  Deel 10
Deel 11  Deel 12
 

Des - Jan 2013



Deel 01  Deel 02
Deel 03  Deel 04
Deel 05  Deel 06
Deel 07  Deel 08
Deel 09  Deel 10