|
Dié komitee is ondergeskik aan die Algemene Raad en die Uitvoerende Komitee en is verantwoordelik vir oorsig oor die finansiële- en korporatiewe bestuur van Agri SA. Dit beskik verder oor sodanige magte en vervul sodanige pligte as wat die Algemene Raad of Uitvoerende Komitee daaraan mag delegeer of opdra. Die komitee bestaan uit ‘n President, Adjunk-president en die uitvoerende direkteur |
