BESIGHEDE

   
 

Soek   

 
 

TUISBLAD | AGRI SA |  ALGEMENE SAKEKAMER | BEDRYFSKAMER  | LANDBOUBESIGHEIDSKAMER | AGRI SECURITAS | KORPORATIEWE SKAKELING | SAKEVENNOTE | ANDER SKAKELS  | DOKUMENTE

 
 

 

 Die Landboubesigheidskamer (LBK)
is ʼn sektorale liggaam wat ’n belangrike komponent van die Suid-Afrikaanse besigheid lewe verteenwoordig, naamlik agribesighede en maatskappye wat die primêre produsent bedien 

Lees meer van die LBK by www.agbiz.co.za   

 

Oor die afgelope dekade is die LBK die mees aktiewe en invloedryke organisasie, wat nou uniek geposisioneer is om die agribesigheidsektor effektief te kan verteenwoordig. Die LBK is as ʼn outonome liggaam geaffilieer by AgriSA, Business Unity South Africa (BUSA) en NEPAD Business Foundation (NBF)

 Kontakbesonderhede:

Tel: 0027 12 300 9502

E-pos: admin@agbiz.co.za 

 

Tuiste van die Suid-Afrikaanse Boer

Soek