Drop-Down Menu

DIE ORGANISASIE

Agri Suid-Afrika (Agri SA) is 'n federale organisasie wat in 1904 gestig is as die Suid-Afrikaanse Landbou-unie. Agri SA bevorder namens sy lede die ontwikkeling, winsgewindheid, stabiliteit en volhoubaarheid van die kommersiële landbou in Suid-Afrika  deur sy betrokkenheid en insette op nasionale en internasionale beleidsvlak. 

Johannes Möller

President

Theo de Jager

Adjunk-President