UITVOERENDE-KOMITEE -- EXECUTIVE COMMITTEE

Johannes Möller
|
|
![]() |
![]() |
![]() |
| Theo De Jager | Robin Barnsley | Carl Opperman | Louw Steytler |
![]() |
![]() |
|
![]() |
| Neels Ferreira | Andre Botha | Anton Rabe | Jan Visser |
‘n Uitvoerende Komitee saamgestel uit die President, Adjunk-president, voorsitters van Agri SA se Beleidskomitees, voorsitters van die Algemene Sakekamer en Bedryfskamer asook die voorsitter van Agri SA se Begrotings- en ouditkomitee vergader gereeld om uitvoering aan beleidssake te gee. Die Algemene Raad kan lede koöpteer tot die komitee. Die Uitvoerende Komitee is ondergeskik en verantwoordelik aan die Algemene Raad, het meer bevoegdheid om beleid te koördineer en goed te keur sowel as om ander pligte te vervul wat die AR daaraan mag delegeer of opdra.
