Christo van der Rheede praat met RSG oor die droogtemaatreëls - Agri SAAgri SA

Christo van der Rheede praat met RSG oor die droogtemaatreëls

RSG Landbou 28 April 2016

Christo van der Rheede van Agri SA praat oor die droogtemaatreëls wat ingestel is om die wintermaande deur te sien. Daar is ook ‘n bydrae oor ‘n jong skaapboer se benutting van die waardeketting, en dr. Goddy Prinsloo praat oor plantluise en plantsiektes.

Klik hier om na die potgooi te luister.