Drop-Down Menu
Aksies & Dokumente

Voorsitter       

 

Funksionaris

 

Arbeid in Landbousektor
Labour in Agricultural Sector

Diensooreenkoms
Contract of Employment

Minimum loon 2013
Minimum wages 2013
m

 

Tel: 012 643 3400

E-pos: Elize

 

Anton Rabe      

 

Elize van der
 Westhuizen

 

Die doel van die Komitee is om op die arbeidsterrein binne die landbousektor te verseker dat arbeid professioneel bestuur word om te voldoen aan bv. die Internasionale Arbeidsorganisasie se konsep van “Decent Work”, vaardigheidsvlakke en produktiwiteit te verhoog, te verseker dat plaaswerkers en hul gesin maatskaplike versorging geniet en dat ‘n positiewe beeld van die boer as werkgewer gevestig en uitgebou word.

Arbeid en Maatskaplike aangeleenthede: Sektorale vastelling, kinderarbeid, beroepsveiligheid op plase, samewerking met ander landbou-organisasies, Departement van Arbeid, vakbonde en verwante rolspelers, migrasie-beleid, maatskaplike sekerheid vir plaaswerkers, opleiding, gelyke indiensneming, die Menslikehulpbronontwikkelingsstrategie vir Suid-Afrika en die Gesamentlike Inisiatief vir die Verkryging van Prioriteitsvaardighede