Drop-Down Menu

KOMMERSIEEL

Aksies & Dokumente

Voorsitter

 

Funksionaris

 

Bedryfskonferensie

 

 

 

 

Tel: 012 643 3400

E-pos: Dawie

 

Louw Steytler

 

Dawie Maree

 

Kommersiële beleid  Die komitee se werksaamhede kan opgedeel word in sake wat verband hou met Handel en Nywerheid asook Ekonomiese Sake.  Wat handel en nywerheid aanbetref word aandag geskenk aan verskeie beleide bv handel- en tariefbeleid, landboubemarkingsbeleid en –strategie, verskeie ooreenkomste hetsy bilateraal of memorandums van verstandhouding en vennootskapsooreenkomste.  Wat ekonomiese sake betref word insette gemaak oor die Strategiese Plan vir die Suid-Afrikaanse Landbou, kommentaar gelewer op die begrotingsrede, insetkoste, die terugbetaling van dieselbrandstof, berekening van voorlopige belasting, risikobestuur, ramphulp, water- en elketrisiteitstariewe.  Plaaslike regeringsaangeleentheid, padinfrastruktuur en telekommunikasie asook tegnologie-ontwikkeling en –oordrag is ander aspekte wat deur die komitee oorsien word.