Drop-Down Menu

LANDELIKE VEILIGHEID

Aksies & Dokumente

Voorsitter

 

Funksionaris

 

Misdaadkonferensie

 

 

 

 

Tel: 012 643 3400

E-pos: Kobus

 

Andre Botha

 

Kobus Visser

 

Landelike veiligheid Die komitee fokus op alle beleidsterreine wat ‘n invloed het op die veiligheid van die boeregemeenskap en die effektiewe funksionering van die Landelike Beveiligingsplan met inbegrip van sektorpolisiëring.  Daar word spesifiek aandag gegee aan die volgende beleidsterreine: Landelike beveiliging wat insluit misdaadtendense, sektorpolisiëring, reserviste; en handel in skrootmateriaal, die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), korrektiewe dienste en justisie en die strafregstelsel.  Die komitee beywer hom ook vir die ontwikkeling en implementering van beleid soos die van reserviste, sektor polisiëring en die Landelike Beveiligingstrategie.  Die komitee is ook betrokke by die ontwikkeling van inligting rakende aspekte soos die Protokol vir plaastoegang, prosedure reëlings vir die hantering van grondbestettings en dies meer.