Kyk: 10 Maart op Grootplaas - Agri SAAgri SA

Kyk: 10 Maart op Grootplaas

SA

Kyk 10 Maart 2017 se Grootplaas met Laeveld Agrochem, die Landbousektor Voorsorgfonds en Sanet Stander.

Elize van der Westhuizen praat oor Agri SA se betrokkenheid by die Landbousektor Voorsorgfonds en Sanet Stander gesels oor nasionale rooibosdag en die rooibosbedryf.

Laeveld Agrochem se Corné Liebenberg vertel ons meer vertel oor hulle gewasbeskermingsprodukreeks.

Klik hier onder om na die video te kyk.