Agri SA Dieselkortingsopname - Agri SAAgri SA

Agri SA Dieselkortingsopname

Kry jou korting

Dr Requier Wait

 

Die landbousektor het tot die ekonomie se redding gekom as die grootste bydraer tot groei in die derde kwartaal van 2017. Die landboubedryf maak ’n bydrae tot ekonomiese groei, werkskepping, uitvoerverdienste en veral voedselsekerheid in die land. Volgens die Organisation for Economic Cooperation and Development (OECD) se Producer Support Estimate (PSE) is die subsidiëringsvlak vir die Suid-Afrikaanse landbou egter van die laagste ter wêreld. In hierdie konteks is dieselkortings die vernaamste vorm van ondersteuning wat die Suid-Afrikaanse boer tot sy beskikking het.

Klik hier om Dr Requier Wait se volle artikel oor die Agri SA Dieselkortingsopname te besigtig.

Klik hier om die dieselkortingsopname in te vul.

Bron: Dairy Mail