Kobus Visser oor Agri-Sekuritas Trustfonds - Agri SAAgri SA

Kobus Visser op RSG Landbou

Die landbousektor is uiters waardevol in Suid-Afrika se ekonomie, maar die hoë misdaadvlakke in landelike gebiede bedreig voedselveiligheid. Kobus Visser, direkteur van korporatiewe skakeling en bemarking by Agri SA, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die AgriSecuritas Trustfonds en hoe hulle poog om landbougemeenskappe te beveilig.

Luister nou na die gesprek.