Minimum loon bespreking - Agri SAAgri SA

Minimum loon bespreking

loon

Hoof van Arbeid en Ontwikkeling Jahni de Villiers praat op RSG Landbou oor die uitwerking van die minimum loon. Plaaswerkers sal ‘n minimum loon van R18 per uur verdien volgens die wet. Daar kan moontlik werkverliese wees as gevolg van die verhoogde lone wees. As ‘n plaas ondergaan het dit ernstige gevolge vir voedselsekerheid. Produsente wat nie die minimum loon kan bekostig is kan aansoek doen en moet bewys dat hulle dit nie kan beskostig nie. Daar is ‘n mate van bekommernis oor die bekostigbaarheid van die minimum lone vir volgende jaar.