Omri van Zyl: die Kwessie van Grond - Agri SAAgri SA

Omri van Zyl: die Kwessie van Grond

Luister nou na Omri van Zyl se kommentaar op RSG Monitor oor die kwessie van grond, wat by ‘n ANC gebeurtenis gelig is.