Eiendomswaardasies vir Grondhervorming - Agri SAAgri SA

Eiendomswaardasies vir Grondhervorming

Elton Greeve van Agri-Dev Consulting gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor eiendomswaardasies, wat ’n belangrike deel van die grondhervormingsproses is. Luister nou na dié gesprek.

 

Bron: AgriOrbit