Landbou verloor werksgeleenthede - Agri SAAgri SA

Landbou verloor werksgeleenthede

Gedurende die eerste kwartaal van 2017 het die landbousektor bykans 44 000 werksgeleenthede verloor. In die nuutste “Quarterly Labour Force Survey. Quarter 2, 2017” van Statistieke SA het ‘n verdere 40 000 werksgeleenthede verlore gegaan – ‘n totaal van 835 000 werksgeleenthede sedert Januarie 2017.

 

Klik hier om meer te lees oor arbeid in die landbou sektor.