Willie Clack praat oor veediefstal

foefie

Willie Clack is voorsitter van die Veediefstal Voorkomingsforum. Gerda le Roux het gaan inloer om meer uit te vind oor ‘n foefie wat mense moet van kennis neem. Sy hoor ook van ‘n Internasionale Landelike Misdaad Konferensie wat by UNISA aangebied gaan word.

 

Ander mense tel veediefstal misdade op en dan kontak die betrokke boer en reël om in ‘n afgeleë plek te ontmoet. Dan sê hulle jy moet die bedrag inbetaal om jou vee terug te kry. Boere moet bewus wees van die foefie.